Woodland Hills Gemeenskapskerk Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. Spreuke 3:5, 6 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met My eie hand red Ek jou. JESAJA 41:10 ONS EREDIENSTE } 09:00 OggenddiensKleuterdiens } 10:00 Kategese } 15:30 Sotho-diens HARTLIK WELKOM IN DIE HART VAN WOODLAND HILLS GEMEENSKAPSKERK! ONS WIL GRAAG VIR JESUS CHRISTUS ‘N WARE GEMEENTE WEES! “Al wat van belang is, is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan!” Galasiërs 5:6b