Mannebediening

Die Mannebediening van die gemeente is via die Vrystaatse sinode en die Ringsgemeentes van Bloemheuwel verbind tot die NG gemeente Tsumkwe in Namibië wat onder die Boesmanbevolking werk. Daar is elke jaar in die Jun/Jul skoolvakansie ‘n uitreik na Tsumkwe waar daar onder meer Geestelik en ook aan die fisiese nood gewerk word van die gemeenskap van Tsumkwe.

‘n Groep aktiewe manne van die gemeente neem die leiding met gemeente-aksies. Passenaweek & geleenthede, asook skoling vir veral die mans word aangebied.

SKAKELPERSOON:  Johann Herbst