Kommunikasie- & Reklamebediening

Die Kommunikasie- en Reklamebediening hanteer die kommunikasie binne en buite die gemeente. Van die weeklikse afkondigings, die webwerf, die communicator tot al die bemarking en advertensies vir geleenthede wat die gemeente aanbied.

SAMEROEPER

Janko Botha | 082 494 7520 | janko@bothaboerdery.co.za