Hierdie bediening spits hom toe op die finansies van die gemeente. Ons vergader een keer per maand en gee dan spesialis-aandag aan die inkomstes en uitgawes van die gemeente. Ons bestudeer die maandstate en beplan vir die toekoms. Enige iemand is welkom om deel van hierdie bediening te word.
SAMEROEPER: Kobus Lombard















