Nuus
Jeuggeleenthede
Ons beplan die volgende hoogtepunte vir ons jeug:2 Februarie Waatlemoenfees1 Maart Buitelug fliekaand3 Mei Nagmars onder die sterre2 Augustus Hamburgers en kuier30 Augustus Spreker en braai1-3 November ...
Tsumkwe uitreik
’n Sendinguitreik na Tsumkwe, in die noordooste van Namibie, word beplan vir 14 Junie-23 Junie.
Hemelvaart
Op Hemelvaart, 9 Mei, vind ’n instap-nagmaal plaas vanaf 17:30.
Gemeente Gholfdag
Die gemeente gholfdag word beplan vir 26 April.
Pinkster
Pinkster 2023 vind plaas vanaf 12 Mei – 15 Mei.
Basaar
Ons beplan die gemeente basaar vir 31 Mei.
Passenaweek
Die jaarlikse passenaweek word beplan vir 21 Maart-24 Maart. Ons gaan DV passe ry in Lesotho.
Paasnaweek
Paasnaweek in Woodland Hills is altyd ’n besondere geleentheid, reserveer 29 Maart – 31 Maart.
Bottelprojek
Hierdie projek vorder fluks! Ons teiken is om 5 000 leë bottels en R100 000 bymekaar te maak. Die bottels word dan gevul met ‘n kosmengsel vir minder bevoorregte persone. Bring asb. alle leë koffie- of mayonnaise bottels na die kerkkantoor of skakel vir...
Bloedskenk
Daar is gereeld geleentheid om by die gemeenskapsaal bloed te skenk en ons doen ‘n beroep op ons gemeente om hierdie kans te benut. So dien ons ons naaste, was ons almal se voete en bou ons aan ‘n mooi Suid-Afrika.
Langtafel onder die sterre
’n Baie deftige Langtafel-geleentheid word beplan vir 17 Februarie.