Verskeie Bybelstudie- en Omgeegroepe word aangebied in die gemeente. Jy is welkom om in te skakel by enige van die groepe. Skakel met die kantoor of die sameroeper vir meer inligting.
Helena du Toit, Hillandale 106, Maandae 10:00
Marietjie Bornman, Kerkgebou, Dinsdae 10:00
Johan en Hester Herbst, Roteer, Dinsdae 18:30
Zak Scholtz, Kerkgebou, Woensdae, 08:30
Hannetjie Theron, Roteer, Woensdae, 09:30
Zak Scholtz, Kerkgebou, Woensdae, 19:00
Zak Scholtz, Groep 1 Jonggesinne, elke 2de Donderdag, 19:00
Zak Scholtz, Groep 2 Jonggesinne, elke 2de Donderdag, 19:00















